|
Written by Redakteur
|
|
Monday, 31 August 2009 18:53 |
|
Koste struktuur
|
Diens
|
Beskrywing
|
Prys / per maand
|
Ander kostes
|
|
Inbel –analoog
|
Skakel met gewone modem in teen plaaslike koste
|
R75
|
Plus Aanlyn tyd
|
|
ISDN 64/128
|
Skakel met gewone modem in teen plaaslike koste
|
R85
|
Plus tyd aanlyn
|
|
DSL Standaard
|
Internasionaal en Nasionale toegang
|
R84 per gig. Betaal selgs vir data gebruik in bondels van 500 meg.
R84 per gig. Betaal selgs vir data gebruik in bondels van 500 meg.
Gebruik meer as 10 meg R79 per gig
Gebruik meer as 50 meg R72 per gig
|
Minimum van R100 per maand
|
|
DSL Nasionaal
|
Slegs plaaslike verkeer
|
R32 per gig
|
Minimum van R100 per maand
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
WEBWERF PAKKETTE
( LW. Dit sluit Internet toegang uit, asook jaarlikse domein her-registrasie uit)
| DOMEIN PAKKET |
BESKRYWING |
PER MAAND |
| Jou Behoefte |
ONDERHANDELBAAR Kontak ons en se vir ons wat jy benodig en wat jy wil doen. Verskaf mededingende pryse en ons sal kyk of ons nie daarop kan verbeter nie en vir u persoonlike diens kan lewer nie. Kontak 0791948806 en los boodskap of stuur sms.
|
R?? |
| Vertoonlokaal |
1 epos adres + 5 Meg spasie |
R30 |
| *Besigheid |
3 vonkpos adresse met elk 10 Meg epos spasie (30 meg) + 10 meg Webspasie = 40 Meg |
R60 |
| *Besigheid60 |
5 vonkpos adresse met 10 meg elk per posbus en 10 Meg se webspasie = 60 Meg |
R80 |
| Besigheid200 |
10 vonkpos adresse 100 Meg Webspasie** + 2 SQL databasis = 200 Meg |
R150 |
| Besigheid 300 |
10 vonkpos adresse 200 Meg Webspasie*** + 2 SQL databasis = 300 Meg |
R250 |
| Besigheid 400 |
10 vonkpos adresse 300 Meg Webspasie*** + 3 SQL databasis = 400 meg |
R350 |
| Besigheid 600 |
20 vonkpos adresse 400 Meg Webspasie*** + 4 SQL databasis = 600 Meg |
R400 |
| Besigheid 800 |
30 vonkpos adresse 500 Meg Webspasie*** + 8 SQL databasis = 800 Meg |
R500 |
| Ander: |
|
|
| Poslyste en Nuusbriewe. |
|
Vanaf R100 |
| Ekstra Epos adres |
|
R10 |
| Domein registrasie |
|
|
| co.za, org.za |
R 250 eenmalig |
R60 jaarliks |
| com, net |
vra vir kwotasie |
|
* Webwerf se Meg grootte sluit in vonkpos adres en web spasie. ** Jy bepaal self jou aantal vonkpos adresse tot toegelate maksimum. 10 Meg is die minimum grootte van posbus + 1 x MySQL databasis. *** Jy bepaal self jou aantal vonkpos adresse tot toegelate maksimum. 10 Meg is die minimum grootte van posbus + 2 x MySQL databasisse.
NEEM KENNIS: Jou grootte van jou SQL databasis het ook invloed op jou grootte webwerf. IBS (CMS) stelsels vereis 'n MySQL databasis. Jy het al die IBS stelsels met druk van 'n knoppie beskikbaar.
STELSELS, SCRIPTS EN DATABASIS WAT ONS ONDERSTEUN
OP AANVRAAG BESKIKBAAR Is jy onbekend met 'n stelsel of program en wil jy iets eers toets. Ons sal vir jou GRATIS 'n aantal databasisse soos jy versoek en tot 300 meg webspasie verskaf, sodat jy eers die stelsels kan uit toets. Vereiste: Gebind aan 'n 12 maande kontrak en domein registrasie, ongeag watter web pakket. Vir die eerste maand
|
|
Last Updated on Tuesday, 27 October 2009 13:47 |
|
|
Written by Redakteur
|
|
Thursday, 04 June 2009 07:39 |
|
'n Internet verskaffer en konsultasie onderneming.
Kyknou.net bestaan reeds vanaf 1993 en bedien verskeie instansies en ondernemings om die Internet as 'n suksesvolle kommunikasie medium te gebruik.
Ons verskaf verskillende dienste, maar spits ons veral toe om 'n gehalte breeband diens te verskaf met nasorg.

Ons pryse is billlik en ons diens stek vêr.
Behalwe die gewone Internet kommunikasie , bied ons ook:

KYKNOU.NET BIED OOK HANDELS GELEENTHEDE AAN VIR DIE PERSOON WAT 'n ONAFHANKLIKE BESIGHEID WIL SKEP
|
|
Last Updated on Tuesday, 26 January 2010 18:14 |
|
|
|